Die volgende onderwerpe is beskikbaar –
Assisstente :
- Module 1 : Die rol van die assistent (kwartaal 1)
- Module 2 : Skoonmaak, opruim en wegpak (kwartaal 2)
- Module 3 : Toesig binne en buite die klaskamer (kwartaal 3)
- Module 4 : Die kombuis (kombuispersoneel) (kwartaal 4)
Hierdie deel van die opleiding fokus op die opruim, skoonmaak en wegpak. Hierdie is dikwels die plek waar skole die meeste geld bloei. Opleiding in die verband is dus baie belangrik. Die kwartaal beskrywing is net om as voorstel te dien. Die opleiding kan in enige kwartaal begin word.