Assessering en rapporte – PEUTER KLAS

Please contact the course administrator to sign up for this course.

Hier onder is die besprekingspunte wat gedek gaan word :

  • Hoe beplan jy jou assesserings?
  • Wat moet jy alles assesseer?
  • Hoe assesseer jy?
  • Waar kry mens die uitkomste wat geassesseer moet word?
  • Hoe stel ek my eie rapport op?
  • Hoe hou ek boek van die assesserings?
  • Wat is ‘n portefeulje?
  • Wat is ‘n leerderprofiel?
Druk uit Die opleiding opname