Die volgende onderwerpe is beskikbaar –
Algemeen (besluit self wie in die skool of sentrum hierdie opleiding moet doen) :
- Module 1 : Hoe hanteer ek onredelike ouers. (Kwartaal 1)
- Module 2 : Die verhouding tussen die personeel. (Kwartaal 2)
- Module 3 : Wie doen wat in die skool en in die klas. (Kwartaal 3)
Hierdie module fokus op die verskillende rolle in die skool en wie vir wat verantwoordelik is.