Die volgende onderwerpe is beskikbaar –
Algemeen (besluit self wie in die skool of sentrum hierdie opleiding moet doen) :
- Module 1 : Hoe hanteer ek onredelike ouers. (Kwartaal 1)
- Module 2 : Die verhouding tussen die personeel. (Kwartaal 2)
- Module 3 : Wie doen wat in die skool en in die klas. (Kwartaal 3)
Hierdie module fokus op onredelike ouers. Daar is geen uitdeelstuk of gesprekspunte by hierdie onderwerp nie. Dis slegs video opleiding.