Graad 3 kwartaal 3 Formele Assessering
Ons program bevat deurlopende assessering wat informeel is en berus op observasie van die kind in die klas situasie. Aan die einde van die kwartaal is daar ‘n formele assessering. Hierdie assessering word steeds op gemaklike wyse aangebied deur die opvoeder. Ons doel is nooit om die kinders bloot te stel aan stresvolle toets situasies…
Graad 2 kwartaal 3 Formele Assessering
Ons program bevat deurlopende assessering wat informeel is en berus op observasie van die kind in die klas situasie. Aan die einde van die kwartaal is daar ‘n formele assessering. Hierdie assessering word steeds op gemaklike wyse aangebied deur die opvoeder. Ons doel is nooit om die kinders bloot te stel aan stresvolle toets situasies…
Kreatiwiteit
Ons wil jou uitnooi om ons REEKS werkswinkels by te woon. Elkeen fokus op ‘n ander deel van jou dagprogram. Ons het altesaam 5 werkswinkels in die reeks.
Ondersteuning vir graad 1 program
Hierdie module is ondersteunend vir ons ouers en skole wat ons graad 1 program gebruik. Toegang is vir 12 maande.
Ondersteuning vir graad 2 program
Hierdie module is ondersteunend vir ons ouers en skole wat ons graad 2 program gebruik. Toegang is vir 12 maande.
Hoofde opleiding Module 3 : Jaarlikse indiensopleiding
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Hoofde, eienaars en skoolbestuur : Hierdie module fokus op die wetgewing wat jou werknemers se teetye, etenstye ens reguleer.
Kleuter personeel Module 5 : Jaarlikse indiensopleiding
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Kleuter personeel (4 tot 6 jaar) : Hierdie deel van die opleiding fokus op taalontwikkeling. Hierdie onderwerp is eintlik al aangespreek in vorige opleiding, maar daar is so groot leemte in die taalontwikkeling van ons kleuters dat dit as aparte eenheid ook aangebied word.
Kleuter personeel Module 4 : Jaarlikse indiensopleiding
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Kleuter personeel (4 tot 6 jaar) : Hierdie deel van die opleiding fokus op die assessering en rapportering in die kleuterklas.
Kleuter personeel Module 3 : Jaarlikse indiensopleiding
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Kleuter personeel (4 tot 6 jaar) : Hierdie deel van die opleiding fokus op die beplanning van lesse en aktiwiteite. In ons vorige opleiding het ons na die uitleg van die klas gekyk. Logies daarop volg nou jou beplanning van die lesse om in hierdie ruimte aan te bied.
Kleuter personeel Module 2 : Jaarlikse indiensopleiding
Die volgende onderwerpe is beskikbaar – Kleuter personeel (4 tot 6 jaar) : Hierdie deel van die opleiding fokus op die klasuitleg in die kleuter klaskamer. Die uitleg van die klas is ‘n baie belangrike aspek wat kan help met probleme soos oorvol klasse en die bestuur van die kinders in die klaskamer.