Please log in to access your purchased courses.
You must first complete Juffrou.info – inleiding/intro before taking this course.
  • Die fondasie van konkreet leer.

    Die fondasie van konkreet leer.

    Hierdie kursus vorm die fondasie van Oasis Club. Ons leer konkreet, ons leer as ons beweeg ons leer nie as ons in boeke werk en met ons boude op stoele geplak sit nie! Kom ons wys jou hoe. Wat sluit dit in : Toegang tot die video opname vir 6 maande (op ons aanlyn portaal…

  • Ek leer speel speel (geboorte tot 2 jaar)

    Ek leer speel speel (geboorte tot 2 jaar)

    Ons is super duper opgewonde om ons splinternuwe LEER SPEEL SPEEL program bekend te stel. Vir wie is die program? Dis vir peuter by die huis. Babas by mamma, pappa, oupa, ouma of selfs die nanny! (Dis nie ‘n skole program nie, dis spesifiek en uniek vir die huis omstandighede.) Hoe werk dit? Die hele…

  • Idees boekies

    Skaf nou ons 3 idees boekies aan. Die boekies is propvol bruikbare idees vir jou klas en huis! Leerstasies en aktiwiteite gefokus op die 2 tot 6 jarige. Let wel : Hierdie boekies word NIE as pdf gestuur nie, maar is slegs uitdrukbaar. Gaan na www.juffrou.info en skep jou gratis profiel. Dit is hier waar…

  • Op pad na graad 1

    Op pad na graad 1

    Woon ons splinternuwe AANLYN seminaar by. Ons onderwerp is : OP PAD NA GRAAD 1. Hierdie seminaar is op 12 Maart 2022 lewendig aangebied via Zoom en is nou aanlyn beskikbaar, Waaroor gaan ons gesels? Watter vaardighede vorm die fondasie van Graad R? Graad R is NIE ‘n eerste probeerslag vir Graad 1 NIE. Wat…

  • Tuisprogram Graad R Kwartaal 1

    Tuisprogram Graad R Kwartaal 1

    Ons is super duper opgewonde om ons splinternuwe LEER SPEEL SPEEL program bekend te stel. Hierdie aanlyn graad R program is saamgestel deur deskundiges met meer as 50 jaar ervaring in vroeë kinderontwikkeling.

  • Graad R sonder werkskaarte werkswinkel 2

    Hierdie immergewilde werkswinkel is al deur meer as 2500 mense landswyd bygewoon. Nou kan jy ook! Waaroor gaan ons leer? Kinestetiese onderrig Konkrete onderrig CAPS en jou dagprogram Assessering en leerstasies Deurlopende assessering Hope idees vir leerstasies om in jou klas of huis te gebruik!

  • Kleuterskool in my sitkamer.

    Kleuterskool in my sitkamer.

    Hierdie werkswinkel word aangebied deur Yolandi, die skepper van Graad R sonder werkskaarte. Waaroor handel die werkswinkel? Wat moet my voorskoolse kind alles bemeester? En teen wanneer? Hoe moet ons program tuis lyk? Wat moet ek alles in die dag doen? Kan ek my kind voldoende stimuleer terwyl ek nog werk ook het?

  • GRATIS : Formeel vs Informeel

    Wat is die verskile tussen formele leer en informele leer?

  • Die kind in Graad RR

    In hierdie seminaar gaan ons fokus op die kind in graad pre-R (graad RR). Wat is die uitkomste? Hoe moet die dagprogram lyk? Hoe stem graad pre-R en R ooreen? Waar lê die verskille? Ons nooi al ons graad pre-R juffrouens om in te skakel vir die inleidende seminaar om die graad pre-R jaar te…

  • Voorkom leeruitvalle, leer konkreet.

    Voorkom leeruitvalle, leer konkreet.

    In hierdie werkswinkel span Yolandi en Sophie Breytenbach hulle kragte saam! Waaroor handel die werkswinkel? Kom kyk saam na ‘n menigte praktiese demonstrasies om jou klas KONKREET aan te bied! Regdeur die dag. Die fokus is op kinders van 4 jaar tot 9 jaar. Jy lees reg, die hele grondslagfase word gedek. Al 3 vakke…

You cannot copy content of this page