Juffrou.info

Ons is besig om veranderinge aan hierdie portaal aan te bring.
Funksionaliteit sal dalk beperk wees met tye.
Kontak ons gerus per Whatsapp as u sukkel om by u kursus uit te kom.
076 674 7901

Begin hier om die pad te stap saam met die Oasis Opleiding span. Ons fokus is op die juffrou.

Of dit mamma is wat ook as juffrou optree, die juffrou in die klas, of die skoolhoof wat juffrouens bestuur …

As jy nuut is en met een van ons kursusse wil begin, is daar twee stappe:

1. Skep eers vir jou ‘n profiel – kliek hier (kyk regs vir “Register”)
2. Skryf nou in vir die gratis inleidende kursus deur hier onder te kliek op “SHOP NOW”

As jy ‘n bestaande kursusganger is en wil inlog, kliek hier onder: